Jean Paul Gaultier

Jean Paul Gaultier
Gaultier in 2006.
Gaultier in 2006.
Beroep Modeontwerper
Gebore 24 April 1952 (1952-04-24)[1]
Arcueil, Frankryk
Etikette
  • Jean Paul Gaultier
  • Hermès (2003-2010)
Lewensmaat Francis Menuge (in 1990 oorlede)[2]
Webtuiste jeanpaulgaultier.com

Jean Paul Gaultier (soms gespel Jean-Paul Gaultier;[1] gebore 24 April 1952)[1] is 'n Franse modeontwerper. Hy word beskryf as die "enfant terrible" van die modebedryf en is bekend vir sy onkonvensionele ontwerpe, met motiewe wat korsette, seemanstruie en konfytblikke insluit.

  1. 1,0 1,1 1,2 Price Alford, Holly; Stegemeyer, Anne (25 September 2014). Who's Who in Fashion. Londen: Bloomsbury Academic. p. 151. ISBN 9781609019693.
  2. Walden, Celia (8 Desember 2010). "Jean-Paul Gaultier interview". www.telegraph.co.uk. The Telegraph. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 30 Mei 2015. Besoek op 30 Mei 2015.

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy